Waarom sien ek niks van jou op jou blog nie. Dis so maklik selfs ek kan dit doen. Maak gerus gebruik van jou blok, jy het dit mos nou klaar gerigistreer en opgestel. Plaas jou visvang “trips” daarop met jou foto’s. Dan is dit maklik vir my en jou om mekaar te vermaak met jou GROOOOT visse en ek met my “kleintjies”. Kyk nou hoe het ons laas gesukkel om jou mooi visvangs onder my aandag te bring. Groete Pappa
Please sign-in to post a comment.
If you are not yet registered please Register Now.
TOLLOS September 09, 2008 at 04:06 PM
Waarom sien ek niks van jou op jou blog nie. Dis so maklik selfs ek kan dit doen.
Maak gerus gebruik van jou blok, jy het dit mos nou klaar gerigistreer en opgestel.
Plaas jou visvang “trips” daarop met jou foto’s. Dan is dit maklik vir my en jou om mekaar te vermaak met jou GROOOOT visse en ek met my “kleintjies”.
Kyk nou hoe het ons laas gesukkel om jou mooi visvangs onder my aandag te bring.
Groete
Pappa
TOLLOS May 03, 2008 at 06:26 AM
Is dit al wat jy te se het? Hoe gaan dit met jou?
Wat dink jy van ons blog? Gee opinie en kommentaar Asb!